Ramaphosa se stimulus pakket – is daar vordering? – WINSLYN | 16 JULIE 2019 | kykNET

kykNET Argief | 5 months ago

Ramaphosa se stimulus pakket – is daar vordering? – WINSLYN | 16 JULIE 2019 | kykNET President Cyril Ramaphosa het ’n pakket vir ekonomiese hervorming aangekondig in ’n poging om die land se kwynende ekonomie aan te wakker.

Ilze-Marie le Roux, verslaggewer van Winslyn se susterprogram kykNET Verslag, het gaan uitvind hoe dit vorder. Ramaphosa’s stimulus package - is there progress? – WINSLYN | 16 JULY | kykNET President Cyril Ramaphosa announced a package of economic reform in an attempt to boost South Africa’s declining economy.

Ilze-Marie le Roux, reporter of Winslyn’s sister program kykNET Verslag, looks at the progress in this special report for Winslyn.