President Ramaphosa se plan teen geslagsgeweld | KN VERSLAG IN GESPREK | 11 SEPT 2019 | kykNET

kykNET Argief | a month ago

President Ramaphosa se plan teen geslagsgeweld | KN VERSLAG IN GESPREK | 11 SEPT 2019 | kykNET Insetsel en paneelgesprek oor president Cyril Ramaphosa se plan om geslagsgeweld hok te slaan, met prof.

Anthoni van Nieuwkerk, ’n politieke ontleder van Wits, Theo Venter, beleidsontleder by die NWU se sake-skool, en Carien du Plessis, politieke joernalis. President Ramaphosa’s plan to fight gender-based violence | KN VERSLAG IN GESPREK | 11 SEPT 2019 | kykNET Insert and panel discussion about president Cyril Ramaphosa’s plan to curb gender-based violence, with Prof Anthoni van Nieuwkerk, political analyst from Wits, Theo Venter, policy analyst from the NWU’s business school, and Carien du Plessis, political journalist.

--- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.